Cheriska & Christian

7.27.2024 • Dullstroom, Suid-Afrika
21 Days To Go!

Cheriska & Christian

7.27.2024 • Dullstroom, Suid-Afrika
21 Days To Go!

C&C

July 27, 2024
Dullstroom
Suid-Afrika
RSVP

Voor Die Groot Dag

Friday, July 26, 2024
The Coachman Restaurant
89 Naledi Drive, Dullstroom, MP, 1110, South Africa
Attire: Gemaklik Informeel
Almal is genooi om die aand voor die troue saam die familie pizza en wyn te geniet. Verdere details sal gestuur word aan die wat belangstel- kontak die bruidspaar direk.

Die Groot Dag

7.27.2024
Idullies Weddings and Events
R540, Dullstroom, MP, 1110, South Africa
Attire: Formeel (sien Al Die Fynere Dinge vir details)

2:30 PM

2:30 PM

Gaste Arriveer

Wees betyds vir ietsie warm voor die seremonie begin. Neem julle sitplekke in teen 14:55. Asseblief sit alle fone weg gedurend die seremonie.

4:00 PM

4:00 PM

Harvest Table

Geniet eet- en drinkgoedjies saam die pasgetroudes voor hulle verdwyn vir fotos.

6:00 PM

6:00 PM

Onthaal

Kom eet, drink en wees jolig saam die nuwe bruidspaar en familie! Daar sal n kontantkroeg vanaf die harvest table beskikbaar wees.